Friday, September 10, 2010

Vir die somer dae wat voorle, het ons n hele winkel vol van pragtige goed vir jou huis en vir jou tuin.

Kom kyk gerus na ons verskeidenheid tuinpotte, tuin stelle, pine meubels, eet en sitkamer stelle, meksikaanse vuurmaak potte en nog vele vele meer.

Ons winkel is in v/d Bijl straat 65  (die hoofstraat van Thabazimbi) , jy kan dit nie mis nie.


Tel:  (014) 777 2146

No comments:

Post a Comment